My tranquil space, my getaway.... I'm addicted to these ladies, their work is impeccable and such a lovely atmosphere to unwind with for peace and laughter..
Gwendie
·
So professional and friendly will definitely recommend
Lettie
·
Great xxx
Adri
·
Baie dankie vir my mooi naels kan nie wag vir my volgene stel nie.
Pherenike Van Wyk
·
Ek wil net sê baie dankie aan Charney vir my pragtige naels! 💅✨ Sy is altyd so professioneel, vriendelik en laat mens sommer dadelik gemaklik voel. Haar werk is van top gehalte en sy gee baie aandag aan detail – my naels lyk elke keer perfek en hou lank.
Ek kry altyd soveel komplimente oor my naels! Ek sal haar definitief vir enige iemand aanbeveel wat op soek is na ’n betroubare en talentvolle naeltegnikus. Jy sal nie spyt wees nie! 💖